Debietorder Indien u met ‘n debietorder wil betaal, skakel Telkom asseblief by 10210 (residensiële kliënte)/10217(besigheidskliënte).
BankBetaal by enige tak van die volgende banke:
- ABSA
- FNB
- Nedbank
- Standard Bank
OTM Om van hierdie diens gebruik te kan maak, moet u Telkom van u bank se begunstigdelys kies. Gebruik die volgende unieke nommer as u verwysingsnommer. Hierdie nommer geld slegs vir hierdie rekening.
<00000 0000 0000000000 0000>.
Internet/telefoonoorplaasfasiliteite
Log aan by u bank se webtuiste en kies Telkom van u bank se begunstigdelys. Gebruik die volgende unieke nommer as u verwysingsnommer. Hierdie nommer geld slegs vir hierdie rekening.
<00000 0000 0000000000 0000>.